Weens ‘n tegniese probleem met die website is die online entries nie funksioneel nie. Ons Website host werk daaraan en ons sal dit vir die volgende race herstel he. Intussen kan julle vir Charl bel (sy nr is op die homepage) om te hoor hoe lyk die inskrywings vir Saterdag. Ons vra om verskoning maar dit is buite ons beheer.

Jy is besoeker nr.

000142568

       
GEORGE MOTOR
   CLUB/KLUB
   

Die Tuiste van Ovaalbaanwedrenne in die Tuinroete 
The Home of Stock Cars in the Garden Route

GMC VICTORY LANE

CLUBHOUSE


Steak & Chips R65
Ribs & Chips R65
Eisbein on order
BIGscreen
Pool table
OPEN: Wednesdays From 16h00
             
Fridays From 12h00

Please install Flash® and turn on Javascript.

Praat gerus met ons!!
Voorsitter - Charl Walters 082-695 4833
Sekretaresse - Karin Pick 072-284 5866
Webmaster - Eric de Kock edekock@mweb.co.za


Links to other Stock Car and related sites:

Oudtshoorn Motorclub

PEOTR


Victory Raceway

Worcester Motor Club

Kleinplasie Oval Raceway

Bredasdorp

Tygerberg Raceway

Hot Oval

Border

Bloemfontein

Eastern Cape Oval

Cape Helldrivers

SA Historcal Rally Association

Een van George Motor Klub se drywers Wallie(Jeff Gordon) Du Toit wat hier saam met se getroue yster "Matilda" staan.Die afgelope paar maande het Wallie 'n onmisbare rol gespeel in die voorbereiding van die baan en GMK wil net van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Wallie te bedank vir al die harde werk en ure wat hy in sit by ons baan.Regte staatmaker...

Ou Wallie, dit is net 'n jammerte jy en Matilda is in 'n klas van julle eie,miskien kan ons die Classic V8 ouens vra of julle volgende keer saam met hulle mag ry.......

------------------------------------------------
2012 Kalender

............................................................

Hier is die nuwe voorlopige datums soos uit gesit deur die klubs
 
Kleinplasie 21 Januarie(Skou Kampionskappe)
Tygerberg 28 Januarie(V8 Sprint Cars)
Kleinplasie 4 Februarie
George 11 Februarie(Old Motor Show Race) 
Tygerberg 11 Februarie
Kleinplasie 25 Februarie
Oudtshoorn 25 Februarie
Tygerberg 3 Maart
George 10 Maart
Kleinplasie 17 Maart(Wynland)
Oudtshoorn 24 Maart
Tygerberg 24 Maart
Tygerber 14 April
Kleiplasie 21 April
George 28 April(Champion of Champions)
Tygerberg 5 Mei
Oudtshoorn 12 Mei
Kleinplasie 19 Mei
George 26 Mei(Sprint for Money)
 
Jaarlikse Prys Uitdeling 9 Junie(Oudtshoorn)
 Oudtshoorn 7 Julie(KKK)
 
George 18 Augustus(Skou Kampionskappe)
George 1 September(Spring Race) 
Oudtshoorn 22 September
 George 6 Oktober
George 3 November
Oudtshoorn 24 November
George 22 Desember(SWD vs OP)
 
...........................................................

Next Events: 

..........


George Motor Club
presents

Club Race

10 March 2012
 
Gates open Early
Racing starts 17h00

.........

Oudtshoorn Motor Club
presents

Club Race
 

25 February 2012

Gates Open
 
Racing starts at
 
..........

 

Kleinplasie Raceway
presents

SSS Rally
 

25 February 2012

Gates Open 10 am - till late
 
 

..........