GMK Lidmaatskap.

Nuus van ons voorsitter is dat hulle beoog om ‘n George Motor Social Club op die been te bring om die publiek meer betrokke te maak en ook deur dit die klub te groei wat lede aanbetref.

Lidmaatskap is R160 vir die jaar.

Voordele:

Afslag by sekere events.

Sms’e so dat jy altyd ingelig is oor GMC.

Toegang tot die klubhuis gedurende die week. (Hy wil graag Victory Lane verander na ‘n members only klub)

Op sosiale vlak ‘n paar braai's met drywers hou waar die GMSC lede ook dan welkom is.

 Pette, baadjies en T-hemde beskikbaar stel van die klub en moontlik ook drywers.

 Daar is nog baie goed wat ons gaan doen,maar ek dink dit is ‘n vertrekpunt om ons klub te adverteer en groei!

Voltooi asb. die aansoekvorm en faks vir Karin Pick op 044-874 4666. Reël asb. betaling met haar.